Die Latynse frase “lux verbi” – wat lig vir die wêreld beteken – is die perfekte beskrywing vir die essensie en identiteit van ons maatskappy. Lux Verbi.BM se doelwit is om die Goeie Nuus, hoofsaaklik in Suid-Afrika en die groter Afrika, deur middel van ons Bybels, boeke en verskeie elektroniese media te versprei.