Vers-n-Dag verjaar op 1 Julie! Ons wil graag ons lesers by die viering van ons verjaarsdag betrek. Ons het dus 'n paar weggeepryse aan die lesers. Om in aanmerking te kom vir die pryse moet jy asb die volgende vrae beantwoord en Vraag 5 korrek beantwoord. Die sluitingsdatum is 9 Julie 2010. Wenners sal op Woensdag 14 Julie bekend gemaak word.